Email: lome@guidance2growth.co.za
Cell: 082 453 8132
011 794 6383
Medi-Focus, 691 Taurus Avenue, Sundowner
Hartbeespoort Medical Centre
387 Beethoven Street, Hartbeespoort
Email: lome@guidance2growth.co.za
Cell: 082 453 8132
011 794 6383
Kleuters is baie afhanklik van roetine, want dit skep vir hul veiligheid. Die fase waarin hul verkeer is een van eksplorasie. As hul “veiligheids tenk” volgemaak is, sal hul dit waag om nuwe dinge te probeer. As hul daaglikse roetine en fisiese omgewing verander, kan dit dus vir hule baie moeilik wees om te verwerk en dit hul gevoel van veiligheid affekteer. Op vakansies is daar dikwels verandering in fisiese omgewing en hul slaap, eet en speel roetine. Kleuters ervaar ook dikwels sensoriese oorlading omdat daar soveel nuwe sensoriese ervaringe is (sout van seewater, vreemde klanke en reuke). Hierdie kombinasie het ‘n groot effek op hul sin van veiligheid.
Met die bogenoemde in gedagte is daar wel dinge wat jy kan doen om vir jou kleuter veiligheid te skep wanneer sy verandering moet verwerk:
Ter opsomming, wil ek beklemtoon dat jou kleuter roetine nodig het om veilig te voel en te ontwikkel. Sy sal vir jou kan aandui hoeveel verandering en stimulasie sy op ‘n slag kan hanteer, so wees oplettend op die tekens wat sy vir jou gee en gebruik hierdie, saam met jou moederlike/vaderlike instink, om besluite te maak oor haar daaglikse (en vakansie) roetine.